archive-za.com » ZA » V » VGK.ORG.ZA

Total: 420

Choose link from "Titles, links and description words view":

Or switch to "Titles and links view".
  • Psalm 133 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    Klassisse Sinodes Home Grondslag Psalms Skrifberymings Psalm 126 150 Psalm 133 Drukker vriendelike weergawe Psalm 133 1 Hoe goed is dit n huis vol lieflikhede dat broeders woon in onverstoorb re vrede Soos salf wat kunstig toeberei om Arons hoof n sagte geur versprei sy baard oordrup en heil ge kleed deurtrek so sal die liefde liefde wek 2 Dis soos die dou van Hermon ryk nes reën op Sions

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/133 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 134 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    voor God bly staan wanneer die sonlig ondergaan wanneer die laaste straal verskiet o loof die HEER in sang en lied 2 O hef vir ons n naglied aan wanneer ons weer van hier moet gaan hef priesterlike hande en pleit as alles rus in donkerheid 3 Die HEER se seen sal met u gaan en ons sal biddend voor Hom staan Hy wat beveel en dit geskied Hy sal

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/134 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 135 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    die hoogte sit die HEER daar doen Hy wat Hom behaag Hy stuur sy bevele neer en sy wil geskied omlaag See en aarde luister stil met die dieptes na sy wil 4 Hy wat wolke en dampe stuur van die aard se verste end Hy s dit wat die bliksemvuur in die onweerswolke wend Hy bring winde deur sy woord uit sy skatgewelwe voort 5 Hy t sy strafbevel gegee eersgeborenes verslaan van die mens af tot die vee Wonders het Hom voorgegaan tekens van sy strenge hand in jou midde Egipteland 6 God het Faro s mag weerstaan Volke en konings het beswyk Sihon het Hy neergeslaan met die vors van Basans ryk Kana ns ryke t neergestort vir Gods volk n buit geword 7 Na die veertig jaar van swerf het die HEER vir Israel vir sy volk die land laat erf na sy vaste bondsbestel HEER U Naam verduur die tyd dit bestaan in ewigheid 8 U Gedenknaam HEER sal leef tot die verste nageslag U sal nooit u volk begeef maar U hou oor hul die wag En U knegte skoon ontrou U sal hul in liefde aanskou 9 Gode van die heidendom goue of

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/135 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 136 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    sal bestaan in ewigheid 5 En die aarde omlaag het Hy oor die seevlak uitgebrei want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 6 Loof God Ligte groot van glans stel Hy aan die hemeltrans want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 7 Aan die son gee Hy gesag opperheerskappy by dag want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 8 Maan en sterre in minder prag lig en vonkel deur die nag want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 9 Hy t Egipte swaar getref teen hul kroos sy hand gehef want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 10 En sy Isr el uitgelei uit Egiptes slawerny want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 11 Sterk van hand sy arm gestrek het Hy hul van daar laat trek want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 12 Hy t die Skelfsee deurgesny en hul middeldeur gelei want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 13 Faro met sy leër word in die diepte neergestort want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 14 En hy het sy volk gelei deur die wilde woesteny want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid 15 Hy het koninge gedood wat geweldig was en groot want sy goedertierenheid sal

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/136 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 137 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    feessang hoor Kom sing ons nou n Sionslied n tempellofsang voor 4 Die HEER se lied in vreemde land ons kan dit hier nie sing Ons rou en treur maar Sion leef in ons herinnering 5 My hand sal weier om te speel voordat ek ooit ontrou Jerusalem sal kan vergeet Nee k sal ek sal onthou 6 My tong sal aan my mond bly kleef as ek jou ooit

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/137 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 138 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    Hoe hoog is nou in elke oord u Naam en woord omhoog gehewe U het my siel op sy gebed verhoor gered my laat herlewe Die wêreldvorste sal o HEER u grootheid eer in hoë tone wanneer u woorde word gehoor en aansweef oor hul wank le trone 3 Dan breek hul saam in sangstem uit n lofgeluid klink U dan teë Want groot is God in heerlikheid sy majesteit

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/138 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 139 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    ek is gevange u hand s op my in al my gange 3 Die kennis is te hoog vir my te wonderbaar wie haal daarby Waar sou ek heengaan voor u Gees of vlug om van U weg te wees k Kan nêrens my aan U onttrek nie want niks kan my voor U bedek nie 4 As ek op vleu ls die hemel naak of diep omlaag my slaapplek maak vlieg ek met daagraadsvlerke mee of woon ek aan die verste see daar is geen verte wat my skei nie dat my u hand nie daar sou lei nie 5 Wanneer ek sê Die donkerheid bedek my voor u majesteit dan is die nag n helder lig wat my ontdek aan u gesig Vir U HEER is die nag se duister net soos die dag in glans en luister 6 U t my geheel en al deurgrond selfs voor my eerste lewenstond Gans wonderbaarlik voortgebring sal ek verbaas u grootheid sing as ek aanskou u grootheidsmerke Hoe wonderlik is al u werke 7 U oog sien in die dieptes neer U t my gebeente aanskou o HEER toe ek van mense ongemerk soos kunsborduursel fyn bewerk gemaak is in die aarde onder n toonbeeld van u skeppingswonder 8 U het daar niks u blik weerhou my ongevormde klomp aanskou U wysheid HEER wat nimmer faal het my geboortestond bepaal voor iets van my t begin te lewe was alles in u boek geskrewe 9 Hoe kost lik u gedagtes HEER Ek tel en hul word altyd meer Geweldig groot is hulle som waar nooit my reekning by kan kom meer as die sand van see en mere Ontwaak ek ek is by U HERE 10 Mag U die goddelose tref wat hulle trots teen U verhef Wyk almal weg

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/139 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 140 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    maak hul tong skerp soos n slang vol gif van adders is hul mond Help my dat manne my nie vang wat my wil neerwerp teen die grond 3 Die trotsaard loer al op my gang digby my voet daar lê sy net Ek moet daarin ek word gevang as U o God dit nie belet 4 Ek het toe tot die HEER gespreek U is my God wat my verhoor Ag luister dan wanneer ek smeek en neig tot my geroep u oor 5 O HEER in wie my heil sy stut my lewe sy gewisheid het U is dit wat my hoog beskut en in die stryd my val belet 6 Laat dit die bose nie geluk maar stuit sy hand voor hy my tref verhinder tog sy gruwelstuk sodat hy hom nie trots verhef 7 Aanstigters van die leuenwerk wat steun op lis en slinkse taal mag die vergelding vol en sterk nou op hul hoofde neer kom daal 8 Werp vuurge kole op hul af laat vlamme om hul lende slaan n diepe kuil maak dit hul graf waaruit hul nooit weer op sal staan 9 Die trouelose nietigheid van leuenaars hou nimmer stand geweldenaars het

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/140 (2015-12-05)
    Open archived version from archive



  •