archive-za.com » ZA » V » VGK.ORG.ZA

Total: 420

Choose link from "Titles, links and description words view":

Or switch to "Titles and links view".
  • Psalm 57 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    my sal help terwyl n ruwe bende hul smaadgeroep nog oor my op laat gaan Hoe goed en trou is God in my ellende 3 Ek is hier by n volk van leeue aard Hul tande staan soos spiese in hul mond hul tong is skerp soos skerpgeslypte swaarde verhef U HEER hoog bo die hemelrond en straal tog neer u glorieglans op aarde 4 Hul het n strik en

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/57 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 58 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    net afvalligheid die leuenspreker dwaal altyd 2 Hul gif is dood die gif van slange Hul is soos adders wat nie hoor geen towerspreuk kan hul bekoor O God verbreek nou hulle tande Die jong sterk leeus belus op buit o HERE slaan hul tande uit 3 Laat hul vergaan verdwyn soos water En laat hul pyle magt loos blyk n Slak wat wegsmelt in sy slyk sover hy kruip

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/58 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 59 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    klaar storm op my aan al het ek nooit teen hul misdaan Ontwaak my tegemoet aanskou hoe ek op U alleen vertrou 3 O HEER oneindig groot van mag o Isr els God gedug in krag ontwaak en straf dié heidendom dat daar geeneen u wraak ontkom Wees nie genadig daal met straf op al die troueloses af 4 Oordag in skuilplek weggevlug kom hul by donker weer terug en huil soos honde deur die stad Hoe giftig is hul woorde wat soos swaarde my die hart deurboor En wie sê hulle sal dit hoor 6 O HEER moet hulle nie laat sterf maar laat hul soos n balling sterf sodat my volk dit sien en weet en u gerig nooit mag vergeet Werp hul o God my Skild terneer as trotse skenders van u eer 7 Wat is hul ongesnoerde mond Hul woord n Dolksteek wat deurwond O dat hul trots hul mag verstrik deur eie vloek en leu ns verskrik Vernietig HEER in toorn en mag die onregverdige geslag 8 dat elkeen helder kan bemerk by so n straf en oordeelswerk dat God regverdig vonnis vel en Koning is in Israel dat Jakobs God sy heerskappy oor elke

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/59 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 60 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    hef vir ons n vaandel hoog waar ons kan heenvlug vir die boog n reddingspaal het U geplant Verhoor ons red ons deur u hand God het dit uit sy tempel al laat klink met hoogste jubelskal k Sal Sigems stad my eie heet en Sukkot as my erfdeel meet 3 Oor Gilead sal k heerser bly Manasse dié is ook van My Éfraïm weer die aanval af en Juda

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/60 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 61 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    en yl is my te steil is laat u hand my daar gelei God is my n sterke toring daar s verhoring skuiling teen die storm vir my 3 Graag sou ek van sorg onthewe heel my lewe my verskuil diep in u hut waar u goedheid my geneë met n breë almagsvleuel my beskut 4 My geloftes en gebede nietighede het die HEER nogtans gedenk en Hy het vervul

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/61 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 62 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    2 Hoe lank o wreedaards soek jul dan die onheil nog van so n man n enige wat diep in nood is teen hom soos teen n muur wat hang n klipmuur wat al omgestoot is 3 Hul soek om van sy hoë plek deur God bepaal hom neer te trek Hul het in leuentaal behae Hul mond is seën liefde guns maar in hul hart die leuenkuns met ywersug en vloek en plae 4 Maar jy my siel swyg stil voor God beskikker van jou lewe en lot wat nooit sy woord ontrou sal wees nie God is my rots n skans vir my Hy sal my voetstap veilig lei ek hoef geen wankeling te vrees nie 5 In God is al my heil my eer my sterke rots en teëweer God is my toevlug in die lewe Vertrou op Hom o volk in smart stort voor Hom uit jul hele hart God is n skuilplek hoog verhewe 6 Hoe nietig is die mensekind ook hy wat roem en aansien vind is enkel waan n skimverskyning Saam in die weegskaal opgeweeg is hulle niks nie nietig leeg n môrewolk in sy verdwyning 7 Vertrou nie op geroofde geld tirannemag

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/62 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 63 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    sielsverlatenheid en pyn Ek smag soos alles hier om my waar k swerf in wilde woesteny n dor en uitgedroogde land waarop die son se vlamme brand 2 Ek het voorheen in stille wag U in u heiligdom betrag waar U in glans aanbidd lik skoon en alvermoënd sit ten troon Want bo ons lewe in kommernis wat sonder U geen lewe is skat ek u grote goedheid HEER waarvoor my mond U dankend eer 3 Ek wil U prys my lewe lank my hande ophef en U dank Want soos met vettigheid sal weer my siel versadig word o HEER My mond sal jubelend U noem my lippe hoog u weldaad roem wanneer die aarde in nag versink dan sal ek peinsend aan U dink 4 U was o God n hulp vir my U het u vleuels uitgesprei om met beskerming my te dek en jubels in my hart te wek O God só met my lot begaan hoe kleef my siel U agteraan Vertrouensvol op U geleun voel k hoe u hand my ondersteun 5 Maar wie my op die pad laat swerf en rust loos soek na my verderf hul stort in hul verdelgingsdrang self in

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/63 (2015-12-05)
    Open archived version from archive

  • Psalm 64 | Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    tonge smee hul spits soos swaarde skerp van snee 3 Soos pyle lê hul woorde reg soos pyle vlieg hul skielik weg om heim lik uit n skuilgewes opregtes in die siel te kwes 4 n Fyn beraamde plan is klaar gespan het hul èn strik èn snaar Die mens in sondelus verward hoe diep hoe grond loos is sy hart 5 Maar God se pyl lê ook al klaar

    Original URL path: http://vgk.org.za/vgk/ps/64 (2015-12-05)
    Open archived version from archive



  •