archive-za.com » ZA » S » SNAPHAAN.CO.ZA

Total: 309

Choose link from "Titles, links and description words view":

Or switch to "Titles and links view".
  • snaphaan.co.za • View topic - Thor punte
    by Spitfire Mon Apr 07 2014 4 00 pm Ek het by Helber Trading gekry google hulle Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Thor punte by Trekker Mon Apr 07 2014 9 39 pm Het vdag n goeie dag gehad uitgevind wat ek verkeerd doen en sal graag wil deel ek het tussen my poeier en sabot n wad gelaai vdag sonder een geskiet en voila daar is groeperings selfs n skoot op80m op n foto gemsbok gevat met die laaste skoot en hy sou bakkie geklim het Ek gebruik swart sabots weet nie meer waar ek hulle gekoop het of wie hulle maak nie met n 294gn 45 minie en 100gn ff wano HALLELUJA as daar dalk iemaand is wat opgegee het met die plastiek 50 en dit le rond ek is in die mark daarvoor As dit so aanhou is dit ek enne BWB hierdie jaa sommer nou in Mei Trekker Posts 82 Joined Sat Mar 15 2014 10 04 am Top Re Thor punte by Spitfire Tue Apr 08 2014 1 43 pm Mooi skoot Mens moet maar net aanhou eksprimenteer en later kom mens op die regte kombinasie af Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Thor punte by werries Mon Apr 21 2014 1 00 pm Help bietjie met watse paal skiet jy ek het n tc impact wat ek mee sukkel om te group maar nou moet ek se kan ook nie regtig experimenteer nie kruit is skaars ek sien jy laai wano het jy by AEL Gekoop en wat kan die prys wees vir 500g werries Posts 12 Joined Sun Mar 10 2013 7 30 pm Top Re Thor punte by Spitfire Mon Apr 21 2014 1 19 pm Werries my Wano is nog ou stock wat ek vir omtrent R450 00 gekoop het het anderdag gesien prys is nou by R1000 00 rond Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Thor punte by werries Tue Apr 22 2014 1 14 pm Is dit by Ael of het jy n ander bos wat voorraad het ek kan amper net net n kilo koop die ander geld moet vir petrol vir my 4 0 hilux gaan en dalk n blesbok of twee jy sien waar ek is in Kuruman is daar nie kruit te koop nie hier is darm so n baremhartige samaritaan of twee maar om 600 km te ry en nog daai kruit te koop is rof ek het baie geleendhede op en af van jhb af maar die wet is nie aan my kant nie so ek moet maar seker n trip maak watter lood sal jy se moet ek laai om n blesbok dalk n rooihartbees of so iets te skiet op 50 80 m ek skiet met mini 360 gr en het nou 240 gr frontier swc met sabots wat ek wil probeer Groetnis werries Posts 12 Joined Sun Mar

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=11&t=751 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Thor punte
    het laas jaar sy BWB met n 300GR Smack Down en 90gr SDX R op die blad geslaan en die ou het omtrent 5 tree ver gekom voor hy gaan le het Geweer was sy Wolf Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Thor punte by Vuurklip Fri Apr 25 2014 8 44 am Trekker Daai lading is heeltemal goed genoeg vir Bwb Ek het myne die tyd met 90gn lading agter 360gn lood punt geskiet op 120m Het hom op die blad geskiet en punt is anderkant uit Hy het ook so 5m gegaan toe slaan hy neer Wat die Vortek aanbetref dit is n baie oulike geweertjie Baie akuraat en werk baie goed met die 370gn maxi punt Suiwer lood Jy t balle nodig om n voorlaaier te skiet Vuurklip Posts 649 Joined Fri Mar 02 2012 7 57 am Location Brits Website Top Re Thor punte by Gunsports Fri Apr 25 2014 11 09 am Daai 2 duim groepering is baie respectable op 100m Ek kan jou hope doppie geweerskuts bring wat dit nie kan namaak nie Vir teiken skiet is 2 duim miskien nie so goed nie maar op wild 90g Wano op n 50 kal is klaar ietjie aan die warem kant gegewe die kogel gewig Los die blad skote uit en gaan vir die longe Jy sal n through and through skoot kry op BWB hel jy sal dit kry op Eland op 100m In n sabot kan jou lood bietjie harder wees So in die lyn van Lynotype nr 2 is meer as goed genoeg Die rib bene is die dunste op enige dier en Lyno nr 2 lood is hard genoeg om die bene te breek sonder om van rigting te verander en entuit deur die ander kant te breek Meer kan n man nie vra nie Ook met die groter kaliebers in vergeleke met doppie kaliebers het jy nie punt mushrooms nodig nie Die kogel deursnit is groot genoeg om te voorkom dat die in en uit wonde nie toetrek nie Long skote bly maar nog die beste skote op enige dier Perforeer die longe in en uit en die orgaan val plat en die dier versmoor binne 15 sekondes Skiet al die skote vir die laaste 20 jaar en het nog nooit dier gehad wat vir my weggeloop het nie Ga le gewoontlik so binne 10 20 meter Ook minder skok aan die dier se gestel so daar is nie die fight or flight reflex nie Vir beter akkuraatheid op die 50 met sabots prober n ligter lading begin so by 70 en werk op in 5 grein stappe Jy kan dalk beter akkuraatheid kry dieselfde werkverrigting op wild en poeier spaar BTW die van julle met krediet karate en internet ga kyk by Bass Pro Shops vir sabot hulls Baie goedkoper as om hier te koop If it ain t a ball it ain t a bullet Gunsports Posts 1175 Joined Fri Mar

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=11&t=751&start=10 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Pedersoli Rolling Block .451
    is met die 451 teiken geweer en iets met hom loop skiet Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Mutt Tue Feb 18 2014 2 02 pm I sure am getting tired of hearing that fast twist shallow groove inline rifles can t shoot pure lead conicals worth sh t Like Gary player said The harder I practice the luckier I get Put the time in on the range and you will definitely start seeing results The flyer was my third shot and the fault was mine not the rifle s Last edited by Mutt on Wed Feb 26 2014 11 47 am edited 1 time in total Mutt Posts 219 Joined Fri Mar 09 2012 2 37 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Spitfire Tue Feb 18 2014 6 00 pm Mutt I was referring to the RB which does not have a good reputation as a lead shooter Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Dirk Wed Feb 19 2014 9 09 am Good shooting Mutt Nothing beats this type of argument Dirk Posts 386 Joined Fri Mar 02 2012 5 41 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Mutt Wed Feb 19 2014 9 42 am Thanks Dirk I have good days and bad days good days like this proove to me that my rifle s capability far exceeds my shooting skill levels If a sound rifle can put one bullet in the bull then it sure as hell can put them all there My point is once the ideal bullet lube wads charge and loading technique is found then stick to it and don t be tempted to change to some wonder formula bullet powder etc I found with muzzle loaders consistancy is the key to good performance as well as the fact that there is no substitute for time on the range Mutt Posts 219 Joined Fri Mar 09 2012 2 37 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Dirk Wed Feb 19 2014 10 10 am Mutt wrote Thanks Dirk I have good days and bad days good days like this proove to me that my rifle s capability far exceeds my shooting skill levels there is no substitute for time on the range Absolutely I have a golden rule for myself When your head is out of sorts don t waste time on the range but if everything clicks shoot as many shots as possible There is nothing that beats Ï know I can The quote from Gary Player is also one of my motto s for everything in life Dirk Posts 386 Joined Fri Mar 02 2012 5 41 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Spitfire Wed Feb 19 2014 7 11 pm The amount of range time I spent to realize the RB does not like full bore lead is triple what most

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=11&t=723 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Pedersoli Rolling Block .451
    This is a pity because there is a staggering amount of info available to the traditional types but very little help for the new inline owner who is starting out in the face of downright snobbery as well as a tidal wave of misinformation Mutt Posts 219 Joined Fri Mar 09 2012 2 37 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Spitfire Thu Feb 20 2014 5 27 pm Dirk dit smaak my mos Pietersielies het net nukke No offence taken Mutt friend of mine has a Wolf that we also had a hard time with getting a lead load to shoot well In the end he switched to sabots and that thing will put 5 300gr SST ML s into the same hole from 100m away while we battled to keep the lead loads in a 21 2 group He ll still shoot lead but just for plinking purposes but all hunting is done with sabot loads Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Mutt Fri Feb 21 2014 11 47 am Still pals hey Spitfire Interesting the sabots in the wolf I cringe at the idea of plastic in a barrel maybe I should try them Nah Get a load of this One smart fart at Durban Deep shooting range told me that the only thing my inline was good for was to take it s PVC butt off and use it for a door stop on my chicken hok and then I could use the barrel for a fencing post mmmm I wonder if he would risk standing at 100 meters shouting his fool mouth while I pop off at him with my fence post Mutt Posts 219 Joined Fri Mar 09 2012 2 37 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Spitfire Fri Feb 21 2014 2 20 pm Yeah some guys can be arses You should have asked him to show you his groups I don t particularly like the idea of shooting bullets in condoms but if that is what it takes to get her reliable enough to hunt with so be it Don t get me wrong on the Rolling Block I love the looks of the rifle I just hate her fickleness but I think the sabots will sort things out She ll shoot the 320 REAL s and 370 MAXI s with some degree of accuracy as well and i ll use that for plinking Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Pedersoli Rolling Block 451 by Mutt Fri Feb 21 2014 3 15 pm Truth be told I wasn t having a good day at Durban Deep took me a while to realise minies didn t work in my rifle A friend has a Pedersoli RB smoothbore that my wife used as a shotgun for the week end I loved the look of that piece and if my Pedersoli wasn t

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=11&t=723&start=10 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Spitty's In Line
    is an the box If it ain t a ball it ain t a bullet Gunsports Posts 1175 Joined Fri Mar 02 2012 10 10 am Location Oudtshoorn RSA Website Top Re Spitty s In Line by Dirk Thu Apr 25 2013 3 19 pm Magtig maar dis mooi Geluk Glen en Spitty Dirk Posts 386 Joined Fri Mar 02 2012 5 41 pm Top Re Spitty s In Line by Spitfire Thu Apr 25 2013 7 09 pm Pragtig Glen Nou brand my gat soos n 6 jarige laaitie s n net voor kers aand om persente oop te maak kan nie wag dat sy hier aankom nie Thanx Dirk Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Spitty s In Line by Spitfire Thu Apr 25 2013 7 22 pm Wou nog vra het jy hom met 530 of 535 balletjies geskiet Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Spitty s In Line by ChristoCruy Thu Apr 25 2013 9 39 pm Spitty het haar vertroetel vir n laaste keer voor Glen haar begin pak het vandag Geluk ek dink jy besit sonder twyfel die mooiste in line in Suid Afrika ChristoCruy Posts 20 Joined Fri Mar 02 2012 11 16 am Top Re Spitty s In Line by kdup Fri Apr 26 2013 5 55 am Geluk Spitty jy het regtig die mooister inline maar nie vir lank nie Glen het nou goed geoefen op joune om myne mooier te bou Ons moet bymekaar kom en n vleisie gaan collect met ons McGill s Dit is voorwaar n meesterstuk Glen Groetnis Kobus Go BIG or go Home kdup Posts 77 Joined Mon Mar 05 2012 7 30 am Location Vereeniging Top Re Spitty s In Line by Spitfire Fri Apr 26 2013 7 47 am Kobus moet nou nie kompetiesie begin nie Ek het nog n 62 Forsyth en n 8 boor loop hier wat ook gewere moet word so ons kan Gunnie nog lank besig hou dink net een wat lyk soos n Farquharson falling block en wat van n Sharps Side Hammer in 62 Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Spitty s In Line by Vuurklip Fri Apr 26 2013 8 20 am Baie geluk Glen voorwaar nog n meesterstuk Spitty nee jong nou gaan ek wragtig beginne jaloers word Geniet hom voorwaar n pragstuk Jy t balle nodig om n voorlaaier te skiet Vuurklip Posts 649 Joined Fri Mar 02 2012 7 57 am Location Brits Website Top Re Spitty s In Line by Gunsports Fri Apr 26 2013 9 53 am Spitfire wrote Wou nog vra het jy hom met 530 of 535 balletjies geskiet 535 Hulle sit nogal baie styf As jy nou mold moet koop gaan maar vir die 530 Spitfire wrote Kobus moet nou nie kompetiesie begin nie Ek het nog n 62 Forsyth en n 8 boor loop hier wat ook

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=11&t=571 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Spitty's In Line
    spoils the Mauser look I wonder why Gunsports didn t make a bolt action which would have looked better but made it much more expensive That type of action does blow back a lot and your scope will need lots of tape and covers to protect it I think she is going to be a swine to clean too So much for the rifle have never met your wife Mutt Posts 219 Joined Fri Mar 09 2012 2 37 pm Top Re Spitty s In Line by Spitfire Fri Apr 26 2013 1 24 pm Yeah the cleaning on some guns can be a bitch can t be much worse than cleaning a Rolling Block though Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Spitty s In Line by Gunsports Fri Apr 26 2013 1 32 pm Mutt making an action that looks like a Mauser action is regarded by the cops as an action and requires a license There have been world wide problems with rifle like actions on in lines one of the reasons that both Remington and Ruger dropped these rifles from production The action used is one that you cannot possibly convert to cartride firing ever Gas blow back is a fact of life with muzzle guns It is after al an open system with gas leaking through the nipple vent Muzzle guns were never designed for scopes so this was not a problem back then When they did fit scopes to these guns the scopes were canted off to the side this to allow the hammer to function as normal without modification On Spitty s gun the breech opening is covered with a sliding cover that closes completely when the gun is capped this to prevent gas escaping the action and as a weather proofing feature This is a first on these type of in line actions as far as I am aware Cleaning this gun should not be a problem Remove the breech plug and you have a through cleaning system As to looks each to his own If it ain t a ball it ain t a bullet Gunsports Posts 1175 Joined Fri Mar 02 2012 10 10 am Location Oudtshoorn RSA Website Top Re Spitty s In Line by Mutt Fri Apr 26 2013 2 05 pm I like the idea of a sliding cover agreed that minimises a lot of problems do you still have to remove the whole plunger action to get to remove the breech plug As to converting bolt action inlines is pure ignorance as well as ridiculous The throw of the bolt and the lack of an ejector and magazine as well as getting a cartridge to fit would take one hell of a lot of engineering and special tools to convert to a doppie gun and once done that you have the risk of the whole pressure issue In this country if you wanted to break the law it would simply

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=11&t=571&start=10 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Spitty's In Line
    ek scope ingestel het het ek hierdie groep op 100m gekry Kon net 3 skote skiet toe is my wads klaar Ek het ook gevind dat na 130 gr raas en skop hy net meer maar die spoed van die balletjie bly amper dieselfde Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Spitty s In Line by Gunsports Wed May 01 2013 3 10 pm As daai blokkies op die teiken 1 is dan is daai groepie so ongeveer 1 2 duim 3 skote op 100m Not too shabby eh Nou volgende keer gebruik daai lube wat ek saam gestuur het Wou nie vroeer gese het nie maar toe ek getoets het het daai geweertjie op 150m so vuis size groepering geskiet sonder sights Jou gese as jy met daai geweer mis danis dit jou skuld Geluk man If it ain t a ball it ain t a bullet Gunsports Posts 1175 Joined Fri Mar 02 2012 10 10 am Location Oudtshoorn RSA Website Top Re Spitty s In Line by Dirk Wed May 01 2013 4 11 pm Uitstekend Skut en master craftsman Dirk Posts 386 Joined Fri Mar 02 2012 5 41 pm Top Re Spitty s In Line by Spitfire Wed May 01 2013 4 35 pm Yip die blokkies is 1 het nou net patches gemaak en met jou lube gedokter Sal Saterdag onder die ouens hier gaan brag as hulle ook op die skietbaan is Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Spitty s In Line by Spitfire Wed May 01 2013 4 39 pm Thanks Dirk nou weet jy waar om jou volgende geweer te koop En seker te wees dat hy wel KAN skiet Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=11&t=571&start=20 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Spitty's In Line
    darem al vleis gamaak met hierdie Inline van jou of is hy nog net n kluis queen Kan nou nie meer wag vir my 62 nie Wil hom graag hierdie winter gaan doop in bloed Groetnis Kobus Go BIG or go Home kdup Posts 77 Joined Mon Mar 05 2012 7 30 am Location Vereeniging Top Re Spitty s In Line by Spitfire Mon Feb 17 2014 5 45 pm Nog nie vleis gemaak nie Kobus sal hierdie seisoen bloed met hom trek Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Previous Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 33 posts Page 4 of 4 1 2 3 4 Return to Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=11&t=571&start=30 (2016-05-01)
    Open archived version from archive