archive-za.com » ZA » S » SNAPHAAN.CO.ZA

Total: 309

Choose link from "Titles, links and description words view":

Or switch to "Titles and links view".
  • snaphaan.co.za • View topic - jag foto
    die bok van voorgeskiet letop na die knop langs die bok se stert dit is waar die koel tot rus gekom het ou Piet Posts 15 Joined Thu Oct 16 2014 11 19 am Top Re jag foto by Trekker Tue Dec 23 2014 8 32 am Baie geluk mooi ram Trekker Posts 82 Joined Sat Mar 15 2014 10 04 am Top Re jag foto by oomsarel Tue Dec 23 2014 8 02 pm MOOI MAN oomsarel oomsarel Posts 934 Joined Fri Mar 02 2012 5 48 pm Location George Top Re jag foto by Gunsports Tue Dec 23 2014 10 47 pm Roer is reg Bok is eg Klere Waar is die vellies filt hoed frilletjies hemp kaki broek en onderbaadjie Vra om Sarel se Springbok baadjie te leen Grap net Lekker bok lekker jag If it ain t a ball it ain t a bullet Gunsports Posts 1175 Joined Fri Mar 02 2012 10 10 am Location Oudtshoorn RSA Website Top Re jag foto by smokey Thu Dec 25 2014 8 33 pm Baie mooi ou Piet Gooi lood nie klip nie smokey Posts 219 Joined Fri Mar 02 2012 10 29 pm Location Kuruman Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 5 posts Page 1 of 1 Return to Fotografie Photography Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?p=7459 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - .22 Skiet
    of 1 22 Skiet Posted Tue Feb 19 2013 8 14 am by oomsarel Ons gaan 22 skiet Saterdag om 10uur Baie targets so bring baie ammo Vir die wat kans sien bring daai windgeweer kom skiet saam Laas moes ons uithaal wys teen die windgatte oomsarel Re 22 Skiet Posted Tue Feb 19 2013 9 55 pm by Spitfire Ja n goeie pellet gun maak n 22 se naam

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=37&t=521&view=print (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - .22 Skiet
    teen die windgatte oomsarel oomsarel Posts 934 Joined Fri Mar 02 2012 5 48 pm Location George Top Re 22 Skiet by Spitfire Tue Feb 19 2013 9 55 pm Ja n goeie pellet gun maak n 22 se naam sleg as dit by akkuraatheid kom Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 2 posts Page 1 of 1 Return to Februarie February 2012 Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Swartkruit Black powder Gereedskap Accouterments Moderne vuurwapens Modern firearms Herlaai Reloading Die Smeltery Bullet casting Windgewere Airguns Vra die wapensmid Ask the gunsmith Geskiedkundig Historical Buitelug Outdoor Messe Knives Die kookboek The recipe book Uitkamp

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?p=3883 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Die PH die Priester en die Blesbok
    Hartskoot Blikdiksem maar daai ding kan skiet hoor ek die PH seg voor in die bakkie F k t seg die Priester Agterop bly ek stil en ruil vinnig gewere terug By die bok aangekom en met die uitklim slag seg die PH ek het nog altyd gewonder maar nou weet ek hoekom daai lot so gek k het by bloedrivier met die stap hy nader en voel voel so aan die blesbok hy is soos n spons voel hierso m rse vleisskade seg hy my en kyk my en my kruitgeweer met nuwe oe aan Die Priester kom wens my ook baie geluk Fotos word geneem met die kruitgeweer Foto met die kruitgeweer Voor die waarheid op die lappe gekom het Maar per ongeluk erens weens n misverstand laat ek dit toe val dat dit die 30 06 was was nog nooit een wat baie lank my pose kon hou nie Ons neem toe die ware foto Die ware foto van die Rowland Ward Blesbok en die Remington 700 in 30 06 Met die maatband bepaal ons toe ook dat die blesbok se horings Rowland Ward is Wat n besondere voorreg Goeie tye Almal het die grap goed gevat en daar is om die kampvuur daardie aand besluit saam met die PH en die Priester volgende jaar definitief sal daar n bok val aan die hand van my Kruitgeweer PS Ek het op dieselfde jag ook my heel eerste bok ooit geskiet n Blouwildebees Het so 60kg uitgeslag nie groot nie maar baie lekker vleis en my pa het toe sy skoot ook vir my gegee die BWB het 140kg uitgeslag en het 27 14 duim horings net net onder Rowland Ward Wat n pragtige dier en n besondere eer vir my om hom te kon jag Ek het ook weer opnuut respek gekry vir die Blouwildebees Die eerste was n goeie hartskoot op 160 meter en hy het steeds na dit nog 40 50meter gehardloop Die groot bul was n dubbele longskoot net bokant die hart verby op 50meter en hy het nog so 10 tree gevorder Wat n besondere sterk spesie My heel eerste n Groot Blouwildebees bul met horings van net oor die 27duim Wat n pragtige dier en n besondere voorreg jacorad Posts 186 Joined Mon Feb 25 2013 10 14 am Top Re Die PH die Priester en die Blesbok by Spitfire Mon Sep 01 2014 5 33 pm Geluk Jaco Snaaks die manne kon nie die verskil in klap tussen die twee gewere onderskei nie Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Die PH die Priester en die Blesbok by jacorad Tue Sep 02 2014 8 50 am Het ek ook gedink Spitfire maar ek moet se daardie Remington 30 06 het wel n mooi diep klank jacorad Posts 186 Joined Mon Feb 25 2013 10 14 am Top Re Die PH die Priester en die Blesbok by jacorad Fri Sep 26 2014 2 47 pm POSTMORTEM

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=49&t=847 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Ncita se eerste bok
    het na die skoot afgetrek is of moet ek sê rook gewaai het Persoonlik verkies ek n voorlaaier bo n alledagse jaggeweer die voorbereiding van die voorlaaier is soveel meer opwindend om jou gereed te kry vir die jagtog Dis beslis nie my laaste jagtog met n voorlaaier Groete Ncita Die is my eerste bok wat ek geskiet het Dit was in Mei 2012 op die plaas Matjiesgoedpan 70km na thabazimbi Ek het hom geskiet met n 50 Adresa voorlaaier met 75gr ffg kruit en n 200gr punt Was op n afstand van 21m Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Re Ncita se eerste bok by kdup Tue Sep 25 2012 6 02 am Baie geluk met die mooi ram Hoop daar gaan nog baie wees Groetnis Kobus Go BIG or go Home kdup Posts 77 Joined Mon Mar 05 2012 7 30 am Location Vereeniging Top Re Ncita se eerste bok by Vuurklip Tue Sep 25 2012 6 39 am Baie mooi ram en baie geluk ook Jy t balle nodig om n voorlaaier te skiet Vuurklip Posts 649 Joined Fri Mar 02 2012 7 57 am Location Brits Website Top Re Ncita se eerste bok by oomsarel Tue Sep 25 2012 9 43 am Mooi man oomsarel oomsarel Posts 934 Joined Fri Mar 02 2012 5 48 pm Location George Top Re Ncita se eerste bok by Spitfire Tue Sep 25 2012 6 06 pm Jip baie geluk Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 5 posts Page 1 of 1

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=49&t=395 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - 1880 jachtexpeditie
    uitgesluit van die verbod Daar is met n verskeidenheid swartkruitwapens gejag Max het met n Westley Richards Monkeytail gejag Hierdie relatief moderne geweer met sy papierpatrone het n praktiese jagafstand van sowat 80 meter Max het dan ook die jagtog ingelui toe hy n mooi vet vlakvarksog naby die kamp geskiet het Hy het kom hulp haal by die wa en met n dra paal is die vark gou kamp toe gedra en by die slagplek opgehang Kort daarna kom Willie by die kamp met die nuus dat hy n rooibokram platgetrek het met sy 50 perkussie voorlaaier Hy het met sy hond Patroon gejag Patroon is eintlik n voëljaghond in opleiding en het nie die bekruipstorie mooi verstaan nie Ten einde raad word sy aan n boomstomp vasgemaak met die kruithoring as geselskap Toe Willie uiteindelik sy bok suksesvol bekruip het lê hy plat agter n miershoop en vat dooierus Die afstand is later afgetree as 85 meter n Bol wit rook en die bokke is weg toe die rook uiteindelik weg is Nou besef Willie dat hy nie sy geweer kan laai sonder die kruithoring nie Die lê sowat 500 m terug by Patroon Toe hy vorentoe gaan staan n verdwaasde rooibok skaars 30 meter ver wat n kans en die geweer is ongelaai Terug na Patroon toe laai die geweer gaan kyk weer waar die bok gestaan het Daar is geen bloed nie en hy sirkel in die omgewing Nie lank nie of hy kry die ram morsdood met n skoot deur sy hart Hy het net 55 meter ver gehardloop Die ander jagters word weer opkommandeer om te dra n Emmer word saamgevat om die derms terug te bring vir worsmaak later Vele hande ligte werk en gou is die bok in die kamp Gert met

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=49&t=946&view=print (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - 1880 jachtexpeditie
    met n dra paal is die vark gou kamp toe gedra en by die slagplek opgehang Kort daarna kom Willie by die kamp met die nuus dat hy n rooibokram platgetrek het met sy 50 perkussie voorlaaier Hy het met sy hond Patroon gejag Patroon is eintlik n voëljaghond in opleiding en het nie die bekruipstorie mooi verstaan nie Ten einde raad word sy aan n boomstomp vasgemaak met die kruithoring as geselskap Toe Willie uiteindelik sy bok suksesvol bekruip het lê hy plat agter n miershoop en vat dooierus Die afstand is later afgetree as 85 meter n Bol wit rook en die bokke is weg toe die rook uiteindelik weg is Nou besef Willie dat hy nie sy geweer kan laai sonder die kruithoring nie Die lê sowat 500 m terug by Patroon Toe hy vorentoe gaan staan n verdwaasde rooibok skaars 30 meter ver wat n kans en die geweer is ongelaai Terug na Patroon toe laai die geweer gaan kyk weer waar die bok gestaan het Daar is geen bloed nie en hy sirkel in die omgewing Nie lank nie of hy kry die ram morsdood met n skoot deur sy hart Hy het net 55 meter ver gehardloop Die ander jagters word weer opkommandeer om te dra n Emmer word saamgevat om die derms terug te bring vir worsmaak later Vele hande ligte werk en gou is die bok in die kamp Gert met sy 72 Pedersoli dubbelloop en Johan met sy 450 577 Martini Henry kon nie hond haaraf maak nie maar daar sal wel n volgende keer wees Op Woensdag trek MC n groot ram plat met sy 750 Bobbejaanboud pangeweer Die loop het nie groewe nie en mens moet regtig van naby af skiet MC het die ram op n afstand van

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?p=7641 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Kunswerk
    2014 10 04 am Top Re Kunswerk by Spitfire Sun Jun 15 2014 8 06 pm Trekker n mooi vrou wat lelik sit doen nie vir my wat daai ou lang rookpaal doen nie Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Kunswerk by Mutt Mon Jun 16 2014 11 35 am Spitfire I would rather be a violin played to bits rather than a violin never played at all In my opinion a rifle like that should be used everyday to enjoy it s shooting excellence and beauty Any bumpings and scratches it endures adds to the fact it was used with love If not used it is as useless as a beautiful wife who doesn t sit ugly Mutt Posts 219 Joined Fri Mar 09 2012 2 37 pm Top Re Kunswerk by Spitfire Mon Jun 16 2014 3 21 pm Yes I agree but keeping that gun shiny is going to take a lot of PT Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Re Kunswerk by Mutt Mon Jun 16 2014 4 03 pm Agreed That s why I don t like pretty guns Mutt Posts 219 Joined Fri Mar 09 2012 2 37 pm Top Re Kunswerk by Spitfire Mon Jun 16 2014 6 14 pm Yes but we can at least marvel at the craftsmanship it took to build a gun like this Spitfire Posts 2004 Joined Fri Mar 02 2012 10 25 pm Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 8 posts Page 1 of 1 Return to Haelgewere Shotguns Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=9&t=796 (2016-05-01)
    Open archived version from archive