archive-za.com » ZA » S » SNAPHAAN.CO.ZA

Total: 309

Choose link from "Titles, links and description words view":

Or switch to "Titles and links view".
  • snaphaan.co.za • View topic - My speelgoed
    Red Green Reticles complete Hy is baie akieraat en die prys was nie te veel nie Ek dink die model is Bushnell 3 9X50E en dit is een van die OEM scopes Groete Louwrens If it smells like powder and if it sounds like powder it must be Black Powder Louwrens Posts 32 Joined Sat Mar 03 2012 12 45 pm Location Lydenburg Top Re My speelgoed by Rooikat Wed Mar 28 2012 9 06 pm Lekkerrr man Ek het self na hulle geloer op my pryslys maar oor die algemeen is Bushnell se pryse baie bekostigbaar Die kwaliteit verbaas my ook meer en meer Watter lading en punte gebruik jy in die Traditions Evolution geweertjie Vir die wat nie weet nie DIT is nou vir jou n inline voorlaaier Ek is n GROOT Vortek fan maar hierdie geweer vat die koek versiersuiker en die kersie bo op ook Het jy al enige lood in hom probeer Ek het self n baie sterk vermoede dat die 370gr Lyman MAXI met sagte lood gegiet baie goed sal doen in hom maar het nog nie kans gehad om dit te bevestig nie Vuurklip wil mos nie die mooi gewere aankoop soos wat hulle arriveer nie Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Re My speelgoed by Vuurklip Thu Mar 29 2012 7 41 am Ha soos wat hulle aankom LYK EK VIR JOU SOOS DIE WERELDBANK Elke keer as ek na n mooi geweer kyk word hy verkoop aan iemand anders Jy t balle nodig om n voorlaaier te skiet Vuurklip Posts 649 Joined Fri Mar 02 2012 7 57 am Location Brits Website Top Re My speelgoed by Rooikat Fri Mar 30 2012 11 34 am Daarsy daar sê die man nou self dat hy nie die wereldbank is nie en dan moan hy as ek die speelgoed aan ander mense verkoop Mens kan ook nie wen nie Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Re My speelgoed by Louwrens Tue Apr 10 2012 8 48 pm Rooikat wrote Lekkerrr man Ek het self na hulle geloer op my pryslys maar oor die algemeen is Bushnell se pryse baie bekostigbaar Die kwaliteit verbaas my ook meer en meer Watter lading en punte gebruik jy in die Traditions Evolution geweertjie Vir die wat nie weet nie DIT is nou vir jou n inline voorlaaier Ek is n GROOT Vortek fan maar hierdie geweer vat die koek versiersuiker en die kersie bo op ook Het jy al enige lood in hom probeer Ek het self n baie sterk vermoede dat die 370gr Lyman MAXI met sagte lood gegiet baie goed sal doen in hom maar het nog nie kans gehad om dit te bevestig nie Vuurklip wil mos nie die mooi gewere aankoop soos wat hulle arriveer nie Sorry Rooikat Ek het soos my Gelees Kom ons stel dit so Na 1 kg

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=32&t=152 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - My speelgoed
    12 50 pm Dankie Rooikat Ek werk nog aan die 12de Mei Ek kom eers die 11de mei trug van Mozambique Moet daar gaan werk Wat is die begin tyd vir die skiet dag Ek behoort so in die omgeewing van 21H00 die 11de trug the wees in SA Daar gaan dalk nie genoeg tyd wees om tot by julle te kom nie Lydenburg is so 5 tot 5 1 2 uur se ry van my af Dit wil my voorkom ek sal die een n mis moet gee en die volgende een maar moet doen Ek en Hannis wil iets diekant toe ook reel Maar die baan is nie lank genoeg nie net 50m Die dorps baan is nou weiveld vir eimand se beeste Kan nie meer daar skiet nie Groete Louwrens If it smells like powder and if it sounds like powder it must be Black Powder Louwrens Posts 32 Joined Sat Mar 03 2012 12 45 pm Location Lydenburg Top Re My speelgoed by Rooikat Fri Apr 13 2012 11 30 am Dis darm nou jammer Skietbane gaan links en regs verlore deesdae Ek is seker julle sal dit kan maak dit is gewoonlik nie n probleem om n vergunning te maak as iemand vooraf n reling tref nie As julle so 6uur ry by die huis gaan julle so 11uur se kant hier wees en dit is nog meer as genoeg tyd om te kan skiet Daar is kampeerplek op die baan met spoeltoilette en lopende water en ek het ook 2 oop kamers met dubbelbeddens beskikbaar in die huis so julle is meer as welkom as dinge so uitwerk dat julle kan kom Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Previous Display posts from previous

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=32&t=152&start=10 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Pistool kassie
    Mic se 50 Pedersoli Kentucky flinty kit pistool sy Delhi Gun House 69 flintlock Cavalry pistol en sy 45 Ardesa Derringer Philadelphia asook my 50 Pedersoli Bounty Pistool en my 50 Ardesa Patriot kit pistool Die Le Page het natuurlik haar eie kassie sy kan nie met die gepeupel meng nie Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Re Pistool kassie by oomsarel Tue Mar 13 2012 4 30 pm Vroumense oompie oomsarel Posts 934 Joined Fri Mar 02 2012 5 48 pm Location George Top Re Pistool kassie by Rooikat Wed Mar 14 2012 1 30 pm Terwyl jakkals nou so lekker met sy eie stert spog kan ek maar bietjie verder spog met my man se handewerk Rooikat se Pistool kassie Hierdie is die kassie wat Mic gemaak het vir my Le Page pistooltjie Pedersoli Le Page in haar kassie Hier rus sy lekker in haar eie kassie Ons oorspronklike kassie het ons sommer met Pine gemaak en n ou skeepskis effek gemaak met n gasvlam maar my kassie is spesiaal gemaak uit African Mahogany uit Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Re Pistool kassie by oomsarel Wed Mar 14 2012 3 54 pm Smart oompie oomsarel Posts 934 Joined Fri Mar 02 2012 5 48 pm Location George Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 6 posts Page 1 of 1 Return to Fotografie Photography Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=32&t=123 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - US Civil War
    War is hell If it ain t a ball it ain t a bullet Gunsports Posts 1175 Joined Fri Mar 02 2012 10 10 am Location Oudtshoorn RSA Website Top Re US Civil War by Rooikat Mon Mar 05 2012 12 38 pm Wow I have never seen the Civil war like this before Some great thought provoking photos there Gunny Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 2 posts Page 1 of 1 Return to Fotografie Photography Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Swartkruit Black powder Gereedskap Accouterments Moderne vuurwapens Modern firearms Herlaai Reloading Die Smeltery Bullet casting Windgewere

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=32&t=69 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - My stuff
    2012 8 03 pm Real nice quigleysharps4570 Posts 48 Joined Fri Mar 02 2012 6 14 pm Location Kansas Top Re My stuff by Panstaal Mon Mar 05 2012 7 19 am Agree looks good Panstaal Site Admin Posts 202 Joined Thu Mar 01 2012 8 01 pm Website Top Re My stuff by Rooikat Mon Mar 05 2012 12 34 pm Lyk sommer baie outentiek Pragtig Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 4 posts Page 1 of 1 Return to Fotografie Photography Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Swartkruit Black powder Gereedskap Accouterments Moderne vuurwapens Modern firearms Herlaai

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=32&t=67 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Rashoop, 4 Maart 2012
    die staande posisie n valplaat op 300m raak te skiet met die oop visier met ons Saiga 7 62x39 geweer vervaardig deur Izhmash in Rusland Sy hou egter nie van my Tokarev Chinese Type 54 nie en sy is huiwirig om met my 1897 455 Webley mk3 rollie te skiet Die ladings wat ek gebruik in die Webley is egter so laag dat daar nog ongebrande MS200 agter in die doppie agterbly nadat hy geskiet is Santie skiet met n Saiga M3 EXP01 soos vervaardig deur Izhmash in Rusland 7 62x39 Santie skiet met n Chinese Type 54 Tokarev 7 62x25 Santie met die 455 Webley Mk3 Panstaal Site Admin Posts 202 Joined Thu Mar 01 2012 8 01 pm Website Top Post a reply 1 post Page 1 of 1 Return to Fotografie Photography Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=32&t=75 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - .72 Pedersoli kodiak double
    reply 1 post Page 1 of 1 72 Pedersoli kodiak double by Panstaal Fri Mar 02 2012 1 20 am A photo of my own 72 Kodiak double rifle together with the 550grain roundball and a 800grain conical bullet n Foto van my 72 Kodiak Pedersoli dubbel loop geweer saam met sy 550grein ronde bal asook die 800grein koniese patroon Panstaal Site Admin Posts 202 Joined Thu Mar 01 2012 8 01 pm Website Top Post a reply 1 post Page 1 of 1 Return to Fotografie Photography Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Swartkruit Black powder Gereedskap Accouterments Moderne vuurwapens Modern firearms Herlaai Reloading Die Smeltery Bullet casting Windgewere Airguns Vra die wapensmid Ask the gunsmith Geskiedkundig Historical Buitelug Outdoor Messe Knives Die kookboek The recipe book Uitkamp en toerusting Camping and equipment Skiet Klubs Shooting Clubs Collector s corner

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=32&t=6 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - jag foto
    met di van 501 die bok van voorgeskiet letop na die knop langs die bok se stert dit is waar die koel tot rus gekom het Re jag foto Posted Tue Dec 23 2014 8 32 am by Trekker Baie geluk mooi ram Re jag foto Posted Tue Dec 23 2014 8 02 pm by oomsarel MOOI MAN oomsarel Re jag foto Posted Tue Dec 23 2014 10 47 pm

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=32&t=899&view=print (2016-05-01)
    Open archived version from archive