archive-za.com » ZA » S » SNAPHAAN.CO.ZA

Total: 309

Choose link from "Titles, links and description words view":

Or switch to "Titles and links view".
  • snaphaan.co.za • View topic - Snaphaan Forum pretskiet / funshoot 12 Mei 2012
    vermeld het ek besluit om die eerste prys vir die skiet te verander na n Patriot pistool in 50 kaliber Hier is paar foto s Vuurklip Jy t balle nodig om n voorlaaier te skiet Vuurklip Posts 649 Joined Fri Mar 02 2012 7 57 am Location Brits Website Top Re Snaphaan Forum pretskiet funshoot 12 Mei 2012 by kdup Mon May 14 2012 6 03 am Baie dankie aan die Snaphaan clan Saterdag was regtig n baie lekker dag Net jammer ek was gehandicap met daardie simpel scope van my maar dit het niks van die dag weggevat nie weereens baie dankie vir die moeite om so n dag te reel Dit was ook lekker om weer ou gesigte te sien en lekker te gesels En dit was nog lekkerder om nuwe gesigte by ou handles te sit en net so lekker te kuier Groetnis van huis tot huis Kobus du Plessis Go BIG or go Home kdup Posts 77 Joined Mon Mar 05 2012 7 30 am Location Vereeniging Top Re Snaphaan Forum pretskiet funshoot 12 Mei 2012 by Panstaal Mon May 14 2012 11 53 am Baie dankie aan almal wat opgedaag het vir die skiet Sal foto s binnekort plaas Panstaal Site Admin Posts 202 Joined Thu Mar 01 2012 8 01 pm Website Top Re Snaphaan Forum pretskiet funshoot 12 Mei 2012 by smokey Mon May 14 2012 1 37 pm Baie dankie aan almal wat so lekker dag moontlik gemaak het vir die lekker kuier en vir die borge vir die pryse Ek hoop ons gaan julle almal in Kuruman sien met ons skiet Hou so aan Gooi lood nie klip nie smokey Posts 219 Joined Fri Mar 02 2012 10 29 pm Location Kuruman Top Re Snaphaan Forum pretskiet funshoot 12 Mei 2012

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=41&p=1269 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View forum - Junie / June 2012
    33 am 2 Replies 298 Views Last post by oomsarel Tue Jun 19 2012 2 27 pm Display topics from previous All Topics 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Replies Subject Views Ascending Descending Post a new topic 2 topics Page 1 of 1 Return to Board index Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Swartkruit Black powder Gereedskap Accouterments Moderne vuurwapens Modern firearms Herlaai Reloading Die Smeltery Bullet casting Windgewere Airguns Vra die wapensmid Ask the gunsmith Geskiedkundig Historical Buitelug Outdoor Messe Knives Die kookboek The recipe book Uitkamp en toerusting Camping and equipment Skiet Klubs Shooting Clubs Collector s corner Versamelaar hoekie Algemeen General Snuffelgids Classifieds Gesoek Wanted Te koop For Sale Adverteerders Hoekie Advertisers Corner Gunsports Who is online Users browsing this forum No registered users

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewforum.php?f=42 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Saterdag 30 Junie
    Joined Fri Mar 02 2012 7 57 am Location Brits Website Top Re Saterdag 30 Junie by oomsarel Tue Jun 19 2012 7 25 pm Nee wat 3 kinners maak nie 1 Groot Beer nie oomsarel oomsarel Posts 934 Joined Fri Mar 02 2012 5 48 pm Location George Top Re Saterdag 30 Junie by Gunsports Wed Jun 20 2012 6 52 am Ek s daar En ek bring die valk So insake die pryse ek soek SDX R en Wano FFg Kry solank maar reg En as jy balle weggee as persente onthou ek gebruik 58 62 en 6 hael Nou insake die tweede prys ek bring die Martini ok If it ain t a ball it ain t a bullet Gunsports Posts 1175 Joined Fri Mar 02 2012 10 10 am Location Oudtshoorn RSA Website Top Re Saterdag 30 Junie by Panstaal Wed Jun 20 2012 8 02 am Sien nogals uit daarna Panstaal Site Admin Posts 202 Joined Thu Mar 01 2012 8 01 pm Website Top Re Saterdag 30 Junie by oomsarel Mon Jun 25 2012 3 54 pm Ja daar sal pryse wees oomsarel oomsarel Posts 934 Joined Fri Mar 02 2012 5 48 pm Location George Top Re Saterdag 30 Junie by Vuurklip Mon Jun 25 2012 5 47 pm Hoop maar die Kaapse eendeweer speel saam Jy t balle nodig om n voorlaaier te skiet Vuurklip Posts 649 Joined Fri Mar 02 2012 7 57 am Location Brits Website Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Subject Ascending Descending Post a reply 7 posts Page 1 of 1 Return to Junie June 2012 Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=42&p=1630 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View forum - Julie / July 2012
    Jul 17 2012 4 37 pm 14 Julie George by oomsarel Mon Jul 09 2012 3 37 pm 3 Replies 383 Views Last post by Gunsports Tue Jul 10 2012 11 42 am Display topics from previous All Topics 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Replies Subject Views Ascending Descending Post a new topic 3 topics Page 1 of 1 Return to Board index Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Swartkruit Black powder Gereedskap Accouterments Moderne vuurwapens Modern firearms Herlaai Reloading Die Smeltery Bullet casting Windgewere Airguns Vra die wapensmid Ask the gunsmith Geskiedkundig Historical Buitelug Outdoor Messe Knives Die kookboek The recipe book Uitkamp en toerusting Camping and equipment Skiet Klubs Shooting Clubs Collector s corner Versamelaar hoekie Algemeen General Snuffelgids Classifieds Gesoek Wanted Te koop For

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewforum.php?f=43 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Kuruman 2012 foto's
    is n baie mooi baan en al daardie mooi rooi gonge is die Brits span se trots Gooi lood nie klip nie smokey Posts 219 Joined Fri Mar 02 2012 10 29 pm Location Kuruman Top Re Kuruman 2012 foto s by Vuurklip Thu Jul 26 2012 8 33 am Smokey wat die manne nie weet is dat die aanvoelbare temperatuur op daai baan was 4 grade die hele dag Kort kort het die fyn sneeukies soos meelvlokkies op ons geval Een baie interessante ding is dat n voorlaaier raak lekker nukkerig in daai koue Hy is sommer baie lewendiger as onder normale temp Daai ou Bess het ook baie interessante truuks gehad om te skiet Maar ja afgesien van alles was dit n baie baie lekker dag Enige dag op die skietbaan is baie baie beter as een op kantoor Jy t balle nodig om n voorlaaier te skiet Vuurklip Posts 649 Joined Fri Mar 02 2012 7 57 am Location Brits Website Top Re Kuruman 2012 foto s by Dirk Thu Jul 26 2012 8 47 am Vuurklip wrote Enige dag op die skietbaan is baie baie beter as een op kantoor Absoluut bly julle het dit geniet Dirk Posts 386 Joined Fri Mar 02 2012 5 41 pm Top Re Kuruman 2012 foto s by Rooikat Tue Jul 31 2012 11 40 pm Genade dit WAS koud Ek doen nie koue baie goed nie so daar is maar beperkte hoeveelhede fotos geneem so tussen die reën sneeu en wind deur Kan ons volgende keer dalk die Kuruman hitte probeer Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Display posts from previous All posts 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=43&p=2067 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View forum - Augustus / August 2012
    31 2012 4 53 pm Skietdag op George 11 Augustus by oomsarel Fri Jul 27 2012 9 36 am 0 Replies 300 Views Last post by oomsarel Fri Jul 27 2012 9 36 am Display topics from previous All Topics 1 day 7 days 2 weeks 1 month 3 months 6 months 1 year Sort by Author Post time Replies Subject Views Ascending Descending Post a new topic 3 topics Page 1 of 1 Return to Board index Jump to Select a forum Algemeen General Stel jouself voor Introduce yourself Kletskous Chatterbox Fotografie Photography Gebeure Events Januarie January 2012 Februarie February 2012 Maart March 2012 April 2012 Mei May 2012 Junie June 2012 Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Swartkruit Black powder Gereedskap Accouterments Moderne vuurwapens Modern firearms Herlaai Reloading Die Smeltery Bullet casting Windgewere Airguns Vra die wapensmid Ask the gunsmith Geskiedkundig Historical Buitelug Outdoor Messe Knives Die kookboek The recipe book Uitkamp en toerusting Camping and equipment Skiet Klubs Shooting Clubs Collector s corner Versamelaar hoekie Algemeen General Snuffelgids Classifieds Gesoek Wanted Te koop

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewforum.php?f=44 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View topic - Ellisras Vuurwapenfees Terugvoer
    toesig Die geleentheid was ook daar om enige vrae oor hierdie wapens te vra Wapens wat beskikbaar was het onder andere ingesluit die Smith Wesson M P 15 22 Smith Wesson M P9 9mm pistol SAIGA 12 haelgeweer en vele meer Van die lede van Gunsite co za het ook n aktiewe handwapen baan opgestel en beman vir die dag met die doel om die plaaslike bevolking meer bewus te maak van sportskiet met handwapens Die dag is afgesluit met die Boer en Brit kompetisie wat soos in die verlede n groot skare toeskouers getrek het Hierdie kompetisie behels dat twee spanne van vier skuts elk teen mekaar te staan kom met hulle oopvisier grendelaksie gewere Sestien valplate met die opposisie span se vlag op geverf word op n honderd meter uit die staande posisie geskiet Die wenspan is die eerste span wat al hulle plate in die minste tyd omgeskiet kry Weereens was die Tamboti Toyota Ellisras Vuurwapenfees n dag vol pret en plesier vir die hele gesin en ons sien uit na die volgende een Rooikat Site Admin Posts 332 Joined Thu Mar 01 2012 7 58 pm Location Brits Website Top Re Ellisras Vuurwapenfees Terugvoer by Gunsports Mon Sep 24 2012 9 35 pm Soos elke jaar het Panstaal en Rooikat die Voorlaaier baan beman Ons het hierdie jaar n rekord aantal skuts gehad wat kom saam skiet het en baie nuwe skuts het weer en weer terug gekom om te kom rook maak Voorlaaier skiet is nog lank nie dood nie If it ain t a ball it ain t a bullet Gunsports Posts 1175 Joined Fri Mar 02 2012 10 10 am Location Oudtshoorn RSA Website Top Re Ellisras Vuurwapenfees Terugvoer by oomsarel Tue Sep 25 2012 9 41 am Jis maar dit lyk lekker

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewtopic.php?f=44&p=2688 (2016-05-01)
    Open archived version from archive

  • snaphaan.co.za • View forum - September 2012
    Julie July 2012 Augustus August 2012 September 2012 Oktober October 2012 November 2012 Desember 2012 Staaltjies Stories Wapen klets Firearm chat Haelgewere Shotguns Handwapens Handguns Inlyn Voorlaaiers Inline Muzzle loaders Swartkruit Black powder Gereedskap Accouterments Moderne vuurwapens Modern firearms Herlaai Reloading Die Smeltery Bullet casting Windgewere Airguns Vra die wapensmid Ask the gunsmith Geskiedkundig Historical Buitelug Outdoor Messe Knives Die kookboek The recipe book Uitkamp en toerusting Camping and equipment

    Original URL path: http://www.snaphaan.co.za/forum/viewforum.php?f=45 (2016-05-01)
    Open archived version from archive