archive-za.com » ZA » L » LAERSKOOLGOUDKOP.CO.ZA

Total: 11

Choose link from "Titles, links and description words view":

Or switch to "Titles and links view".
  • Laerskool Goudkop
    Ouergids Sport Kultuur Akademie Ons Skool WELKOM OUERS EN MAATS SIEN MEER FOTO S Foto s Fotoblad 1 Fotoblad 2 Fotoblad 3 Laerskool Goudkop 2013 Ontwerp deur Infoworks Kontakinligting Tel 018 468 1038 9 Faks 018 468 4681 086 600

    Original URL path: http://www.laerskoolgoudkop.co.za/ (2016-04-28)
    Open archived version from archive

  • Laerskool Goudkop — Kontak Ons
    navrae Kontakvorm Naam E pos Boodskap Inligting Tel 018 468 1038 9 Faks 018 468 4681 086 600 5806 E pos info laerskoolgoudkop co za Posadres Posbus 1185 Klerksdorp 2570 Sien groter kaart Foto s Fotoblad 1 Fotoblad 2 Fotoblad

    Original URL path: http://www.laerskoolgoudkop.co.za/kontak-ons/ (2016-04-28)
    Open archived version from archive

  • Laerskool Goudkop — Ouergids
    Goudkop Betaling van skoolgelde deur middel van die Internet word verkies skakel me Petro Roets vir die bankbesonderhede en verwysing n Debietorderstelsel is by die skool in werking Vorms kan by me Petro Roets afgehaal word Betaalbaar voor die sewende van elke maand Kwitansies word aan u uitgereik Gereelde state sal aan u gestuur word Enige navrae in verband met skoolgelde moet gemaak word by die finansiële beampte me Petro

    Original URL path: http://www.laerskoolgoudkop.co.za/ouergids/ (2016-04-28)
    Open archived version from archive

  • Laerskool Goudkop — Sport
    v Zyl 0 13 A Me N Jacobs Me E J v Rensburg B Me J Krause Vlindernetbal Organiseerder Me P du Plessis 018 468 1038 Netbalakademie Akademie waar dogters reg deur die jaar ekstra vaardighede aanleer Daar word nie net vaardighede en tegnieke aangeleer nie maar grootliks om n liefde vir sport te ontwikkel Vanaf 0 9 0 13 Tye Maandae 0 9 en 0 10 14 00 15 00 Woensdae 0 11 0 13 14 00 15 00 Me N Jacobs 082 800 5500 Netbalfoto s kliek om te vergroot Rugby Koördineerder Mnr Piet White Afrigters 0 9 Mnr A Ouwencamp 0 10 Mnr L Davidtz Mnr G Fielding 0 11 Mnr P White 0 13 B Mnr J Zevenster Mnr J Drotskie 0 13 A Mnr A le Grange Bulletjierugby organiseerder Gr R gr 3 Mnr John van Wyk Sel nommer 083 982 4089 Rugbyfoto s kliek om te vergroot Hokkie Hokkieorganiseerder Me C de Beer Afrigters Me C de Beer Me E J v Rensburg Me C Faul Me G Croucamp Laerskool Goudkop is trots om te se dat ons hokkieleerders van 2015 n suksesvolle hokkieseisoen afgelê het Gedurende die hokkiekliniek te Nyati Sportskool is die 0 13 A span aangewys as die belowenste span van die toenooi en saam het Laerskool Goudkop die geesbeker gewen teen talle ander laerskole Die dogters het nie net hokkievaardighede aangeleer nie maar ook spanwerk deursettingsvermoë onafhanklikheid en respek vir ander Hokkie is nie net lekker nie dit is ook n leerproses wat dogters voorberei vir volwassenheid Toernooie waaraan ons deelneem gedurende die seisoen Gr R tot 5 St Conrads se verskeie Astro toernooie Kroonstad hokkiedag Vriendskaplike wedstryde teen Bokkie Hokkieklub St Conrads en Lahoff Laerskool Gr 6 en 7 Liga Kenneth Kaunda Eddie Walker Toernooi Super 8 Vriendskaplike wedstryde teen Bokkie Hokkieklub KPS en St Conrads Schoonspruit aandreeks Seuns kan slegs aan hokkie deelneem vanaf Gr R 3 Vanaf Gr 4 7 kan hokkieseuns gebruik maak van hokkieklubs buite skoolverband Oefentye Gr R 3 Dinsdae en Woensdae 14 00 15 00 Gr 4 5 en 2 de span Dinsdae en Woensdae 15 00 16 00 1ste Span Dinsdae en Woensdae 16 00 17 00 Hokkieakademie Tyd Reg deur die jaar aangebied deur buiteafrigters Mnr en Me Murphy Sel nommer 076 2818 019 Hokkiefoto s kliek om te vergroot Skaak Afrigters Me S v Rensburg Me A Botha Mnr A Ouwencamp Oefentye Oefentye Maandae om 13 30 tot 14 30 Ons neem deel aan skaaktoernooie skole en skaakliga asook Super 8 Skaakfoto s kliek om te vergroot Tennis 1 Ligawedstryde Ligawedstryde vind op Maandae en Woensdae plaas Gemengde liga vind gedurende die tweede kwartaal en die enkelliga gedurende die derde kwartaal plaas Die liga s bestaan uit n Rooi en Blou liga asook n vriendskaplike liga n Gemengde liga bestaan uit vier seuns en vier dogters Elke paar speel vier stelle van sewe spelle elk Die enkelliga bestaan uit vier seuns en vier dogters Elke speler speel twee enkelstelle en

    Original URL path: http://www.laerskoolgoudkop.co.za/sport/ (2016-04-28)
    Open archived version from archive

  • Laerskool Goudkop — Kultuur
    maai Jou eie boontjies uitdop Die oggendstond het goud in die mond Graad 6 tot 7 Iemand se Achilleshiel As die hoenders tande kry n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke Haastige hond verbrand sy mond Elke bobbejaan het sy krans 6 Toespraak Die toespraak moet oorredend en beredenerend wees Dit mag nie die oordra van kennis wees nie maar moet die gehoor oorreed en beïnvloed Tipes oorredingstoesprake Toespraak oor n feit Toespraak om waarde te bewys Beleidstoespraak 7 Wat verwag word van n oorredingstoespraak Aktuele onderwerpe Onderwerp moet geskik wees vir beredenering Spreker moet oortuig wees van eie standpunt Die spreker moet bronne bewyse gebruik om beredenering te versterk Bronne moet gesaghebbend wees Koor Die koor word deur kundige personeel afgerig en het reeds n ongeëwenaarde tradisie van sukses Koor is deel van Laerskool Goudkop se kultuuraktiwiteite Oefeninge is Maandae en Woensdae middae van 13 30 tot 14 15 Me Maryna van Zyl is verantwoordelik vir die afrigting van dié gemengde koor en word begelei deur Me Rina van Wyk Die koor neem deel aan verskeie optredes byvoorbeeld die Paasfeesprogram Laerskool Goudkop se Oupa en Oumadag asook kooroptredes by die Hoër Tegniese Skool in Klerksdorp en Klerksdorp Primary School Laerskool Goudkop se koor neem ook deel aan die Doringkruin Hervormde Kerk se jaarlikse koorfeeskompetisie Orkes Ons orkes bestaan reeds vanaf 1993 en bied pragtige geleentheid aan leerders om hul talente in ligte musiek te ontwikkel Orkesfoto s kliek om te vergroot Volkspele Die Laerskool Goudkop Volkspele groep is reeds besig om te oefen vanaf die tweede kwartaal Ons is n groep wat dit geniet om elke Woensdagmiddag verskeie volkspeletjies te oefen Ons groep bestaan uit vyfjariges of gr R e gr 1 s n paar gr 2 s en ook twee gr 4 s Die volkspele word aangebied deur Me Louisa Heymans wat n graad R juffrou by Laerskool Goudkop is Bybelvasvra Koördineerder Me S Smit Die bybelvasvrae is deur die Rapportryers begin Met die doel dat ons laerskoolleerlinge meer Bybel sal lees omdat Bybelonderrig nie meer plaasvind in die laerskole nie Om die leerlinge se belangstelling te prikkel sodat hulle op hulle eie die Bybel sal bestudeer Die Bybelvasvrae 2015 het afgeskop nadat die inligting ontvang is watter Bybelboeke bestudeer moes word Die boek Eksodus is gekies en 24 leerlinge het belang gestel om deel te neem aan die kompetisie hulle is ingedeel in groepe van vier Die leerlinge was so besig met buitemuurse bedrywighede dat die enigste tyd Dinsdae en Donderdae oggende was Die leerlinge het dit werklik getrou bygewoon Die eerste kompetisie was van Eksodus 1 18 en het 15 Mei te Meiringspark plaasgevind Die tweede kompetisie was Eksodus 19 40 dit het 18 Augustus plaasgevind te Meiringspark Die vraestelle moes binne n seker tyd voltooi word en was werklik baie moeilik nogtans het die leerlinge dit geniet Bybelstudie het voortgegaan na die kompetisie en ons het Simson se lewe en sterwe die boek Rut en die geskiedenis van Samuel Saul en Dawid in n

    Original URL path: http://www.laerskoolgoudkop.co.za/kultuur/ (2016-04-28)
    Open archived version from archive

  • Laerskool Goudkop — Akademie
    baie ouers wat navraag doen i v m hul kinders se vordering en ook hulp aanbied waar nodig maar nie altyd weet hoe nie Kontak die onderwyser indien u onseker is n Huiswerkbladsy word verskaf met moontlike oefenwerk wat tuis gedoen moet word 2015 Van links na regs Gr 4 Werner Kruger Gr 7 Megan Hattingh Gr 5 Niesa van Staden Gr 6 Pieter de Jager Dit is die beleid van Laerskool Goudkop om diplomas boekpryse trofeë en erekleure toe te ken Gr R tot gr 7 leerders sal in aanmerking kom vir die toekennings Alle erekleure diplomas boekpryse en trofeë moet iets kosbaar wees vir die leerders daarom moet toekennings vir die verskillende aktiwiteite slegs gemaak word wanneer aan besonder hoë eise of norme voldoen word Victor en Victrix Ludorum 2013 Agter DC Theron o 10 Carmen Kruger o 12 Duan Jansen o 13 Desire Els o 13 Ruan Els o 12 Voor Zander Bezuidenhout o 11 Danelle du Toit o 11 Benice Botha o 10 Wenspanne Baannommers Duikers Hekkies Duikers Veldnommers Ribbokke Algeheel Duikers Rekords opgestel VLNR Karma DC Taine Gewigstoot seuns o 10 Taine Till Ribbokke 6 91 m nuwe item Gewigstoot dogters o 10 Karma Truter

    Original URL path: http://www.laerskoolgoudkop.co.za/akademie/ (2016-04-28)
    Open archived version from archive

  • Laerskool Goudkop — Ons Skool
    Dinsdae en Donderdae Formele skooldrag Grys langbroek grys skoolkouse wit lang kortmouhemp skooldas skool Drimac trui oortrektrui en swart skoolskoene Sportdrag Skoolsweetpak groen gholfhemp lang of kortmou seilskoene Formele skooldrag Maandae Woensdae en Vrydae Sportdrag Dinsdae en Donderdae Juwele DOGTERS SEUNS Polshorlosies mag gedra word Slegs n seëlring word toegelaat aan ringvinger nie n toonring naeltjiering nie Oorkrabbetjies mag gedra word indien dit n klein ronde knoppie of dun klein ringetjie is Slegs een per oor Geen juwele mag gedra word nie slegs armbande of hangertjies vir mediese redes Horlosies mag gedra word Geen juwele mag gedra word nie slegs armbande of hangertjies vir mediese redes Hare DOGTERS SEUNS Netjies weggebind mag nie in gesig hang nie Geel of groen haarlinte rekkies en of knippies mag gedra word Laerskool Goudkop haarbande slegs by sportdae Hare wat aan die kraag raak moet vasgemaak poniestert of gesny word Geen permanente golwings word toegelaat nie perm Geen sonstrepe haarinsetsels of gekleurde hare word toegelaat nie NB Gel van hare word verbied Moet kortgeknip en netjies wees Kuif mag nie in oë hang nie Mag nie aan kraag raak of oor ore hang nie Geen haargel mag gebruik word nie hare mag nie punte staan nie m a w spikes Naels DOGTERS Kort geknip skoon en sonder naellak geen vals naels nie Sportdrag Atletiekdrag Bottelgroen polyshort en amptelike atletiekhempie Dogters mag n kort hempie onder die atletiekhempie dra Groen Laerskool Goudkop gholfhemp Netbaldrag Netbaldrag leweransiers wit tekkies wit sokkies vir wedstryde Groen Laerskool Goudkop gholfhemp soos gereël deur afrigter Rugbydrag Bottelgroen rugbybroek die skool voorsien truie 1ste span wit rugbybroek Tennisdrag Dogters groen Laerskool Goudkop gholfhemp wit tekkies rompies Seuns groen Laerskool Goudkop gholfhemp wit tekkies groen rugbybroek Landloop Polyshort met atletiekhemp en tekkies en of groen Laerskool Goudkop gholfhemp Krieketdrag Wit langbroek en groen Laerskool Goudkop gholfhemp Tekkies of krieketskoene L O drag Dinsdae en Donderdae Somer Alle leerders gr 1 7 dra groen oefenbroekie met groen Laerskool Goudkop gholfhemp Winter Skoolsweetpak groen Laerskool Goudkop gholfhemp en tekkies Orkes Kleredrag word deur die orkeslede en afrigter gereël Koordrag Kleredrag word deur die afrigters gereël Verjaarsdae Leerlinge mag die dag van hul verjaarsdag gewone klere skool toe aantrek Indien leerlinge gedurende n vakansie of naweek verjaar mag hulle gewone drag op die eerste of laaste dag van die week kwartaal aantrek Spesiale optredes Daar word van die leerders verwag om eenvormig aan te trek tydens optredes soos byvoorbeeld Super 8 en redenaarskompetisies Provinsiale kleure Leerlinge wat provinsiale kleure verwerf het mag hierdie klere slegs op Vrydae aantrek skool toe Leiers Die skoolleiers is saam met die personeel van die skool verantwoordelik vir algemene skooldissipline Hulle moet leerders wat oortree na die personeel bring waarna lynfunksies gevolg sal word Alle leerders moet enige redelike voorskrif van n skoolleier gehoorsaam en moet die skoolleiers ondersteun en samewerking verleen in die behoorlike uitvoering van hul pligte Hoofdogter 2016 Chané Ouwencamp Baie welkom terug aan al die Goudkoppers Ek kan dit skaars glo maar ons is in 2016

    Original URL path: http://www.laerskoolgoudkop.co.za/ons-skool/ (2016-04-28)
    Open archived version from archive

  • Laerskool Goudkop — Fotoblad2
    Kultuur Akademie Ons Skool Fotoblad 2 Kliek op n foto om te vergroot 1 2 3 Foto s Fotoblad 1 Fotoblad 2 Fotoblad 3 Laerskool Goudkop 2013 Ontwerp deur Infoworks Kontakinligting Tel 018 468 1038 9 Faks 018 468 4681

    Original URL path: http://www.laerskoolgoudkop.co.za/fotoblad2/ (2016-04-28)
    Open archived version from archive